Lang grappeVan der MerweNuwe woordeGradering: 3.25Die juffrou vra die klas om woorde te maak met konsistorie. Na 'n rukkie steek Jannie sy hand op en se:
Nou die dag ry ons in my pa se nuwe kar en by die robot ry iemand agter in my pa se nuwe kar vas. Hy spring uit en se "Wag laat ek gaan hoor wat is die konsistorie."
Die volgende week was dit weer nuwe woorde in die klaskamer. Hierdie keer is die woord konfiskeer.
Weer Jannie. Juffrou jy sal dit nie glo nie, maar Saterdag, net na my pa sy motor laat regmaak het, stop ons weer by n robot en so waar as wraggries, dieselfde ou ry weer agter in my pa se motor vas. Pa spring uit die motor en se: " Nou gaan ek die konfiskeer."
|
|
||||||||
|
Vorige