Kort grappiesAllerleiMnr NisGradering: 3.75Die man kom by binnelandse sake en sê vir die dame hy wil graag sy van verander ,sy sê Nis is nie so i snaankse van nie, hy sê bel my kantoor dan hoor jy . Sy bel hulle antwoord sy sê kan ek met 'n Mnr Nis praat die dame sê Mnr A Nis of Mnr P Nis .
|
|
||||||||
|
Vorige