Kort grappiesBlondinesSoek hom!Gradering: 2.27'n Blondine het werk gekry as sekretaresse, Baas: "Juffrou, slaan tog net vir my mnr Strydom se nommer in die gids na." Na twee uur vra die baas weer: "Hoe vorder jy met daardie nommer?" Blondine: "Sjoe meneer. Ek is nou al by die H's."
|
|
||||||||
|
Vorige