african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Tyd vlieg

Gradering: 3.36

Die pasiënt is baie benoud en hy sê vir die dokter: "Ek voel vreeslik sleg - is ek besig om dood te gaan?" Dokter: "Ek sal jou eers klaar moet ondersoek. Hmm . . . hmmmm . . .Ek's bevrees, ek het vir jou slegte nuus. Jy het nie veel meer tyd oor nie!" Pasiënt: "Hoeveel tyd?" Dokter: "Tien . . .!" Pasiënt: "Tien wat?" Dokter: " . . . nege . . . agt . . . sewe . . ."

Gemerk met: Diep in Dinges, Dood, Medies
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hare was
Pille
Die Mediese Student
Praat sommer so in die hardloop




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker