african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Culture vulture

Gradering: 2.80

"Jy't g'n kultuur nie," sê die jong bruid vir haar man. "Kultuur?!!!" gil hy. "Jy sê ek het nie kultuur nie?! Ek vat jou Hamlet toe, ek vat jou Swanemeer toe, en gisteraand toe vat ek jou na Pavarotti se konsert toe! Ek vat jou na al daai stront toe en jy sê ek het nie kultuur nie!!"

Gemerk met: Diep in Dinges, Dinges Aanjaag, Vrouens
 
Verwante Grappies
Hoe maak jy 'n man?
Op Vakansie
Een Aand Op 'n bus
Die Kreuner
Twee Standbeelde




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker