african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Nou verstaan ek!

Gradering: 2.85

'n Soldaat wat sy geweer verloor het, verskyn voor sy sersant. "Jy sal vir die geweer moet betaal," sê die sersant. "As ek 'n tenk verloor het, sou ek daarvoor ook moes betaal?" vra die soldaat vies. "Natuurlik," sê die sersant. Die soldaat staan 'n oomblik sprakeloos. Toe sê hy: "Nou verstaan ek waarom 'n kaptein saam met sy skip ondergaan."

Gemerk met: Militêr en Oorlog, Diep in Dinges, Waarhede
 
Verwante Grappies
Waar is die helde?
Onderskat
My regte
Toe ek 'n kind was
Die handlanger




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker