african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Mans wat bestuur

Gradering: 2.97

Een man aan 'n ander: "Vrouens is 'n gevaar op die pad. Vanoggend toe ek teen 160 km per uur werk toe ry, sny 'n vrou voor my in. Sy't my nooit gesien nie, want sy was besig om lipstiffie aan te sit." "Wat doen jy toe?" "Ek het so geskrik dat ek my koffie op die blokkiesraaisel wat ek besig was om in te vul, laat val het."

Gemerk met: Bestuur, Dom, Mans
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Tennis
'n Koppie koffie
Hare was




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker