african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

ID honderd T foutjie

Gradering: 2.80

Judy het probleme met haar rekenaar gehad en het dus vir John, hulle plaaslike rekenaar-guru, gevra om te kom help. Hy het 'n paar knoppies gedruk en binne 'n paar sekondes was die probleem iets van die verlede. Terwyl hy wegstap, roep sy agter hom aan: "Wat was die fout"?

Hy antwoord toe: "Doodgewoon 'n ID tienT foutjie." "'n ID tien T? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie. Verduidelik dit vir my, ingeval dit weer gebeur."

"Skryf dit net iewers neer, dan sal jy dit sommer self kan ontrafel," antwoord hy met 'n glimlag. En toe skryf sy: "I D 1 0 T"


Gemerk met: Dinges Aanjaag, Rekenaars, Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Een Aand Op 'n bus
Die Kreuner
Bybelverkope
Slaweskip




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker