african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Oupa Op Die Stoep

Gradering: 3.86

'n Seuntjie gaan vir sy oupa en ouma kuier, en vind sy oupa op die stoep met net 'n hemp aan. "Oupa, wat maak jy nou?", wil die seuntjie weet. "Dis die middel van die winter, jou familiejuwele sal afvries!" "Wel," antwoord sy oupa "Laasweek het ek op die stoep gesit sonder 'n serp, en my nek het styf geword. Hierdie is jou ouma se idee."

Gemerk met: Bejaardes, Kinders, Seks, Slim
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Bad jy?
Op Vakansie
Matriek eksamen vraag & antwoord




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker