african directory global
    
 



Kort grappies

Van der Merwe

Toeka en Nou: Nr5

Gradering: 2.44

Scenario        Jan vat 'n klomp klappers, maak 'n bom daarmee en blaas 'n
 miershoop op.

 TOE             Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende
 miere dood.

 NOU             Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word
 ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en
 dieremishandeling.
 Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af
 weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op 'n lys
 van terroriste geplaas en hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer.

Gemerk met: Skool
 
Verwante Grappies
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Moderne Onderwys
Koei se kind
Wat is 'n bibliofiel?




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker