african directory global
    
 



Kort grappies

Van der Merwe

Toeka en Nou: Nr4

Gradering: 2.19

Scenario:       Piet druip Engels op Hoërskool.

 TOE             Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy
 slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe.

 NOU             Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy
 saak word opgevat deur 'n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit
 rassisties is om Engels 'n vereiste vak te maak. Dit raak 'n politieke
 storie en 'n saak word aanhandig gemaak teen die skool en die
 Onderwysdepartement. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag
 matriek goed, maar sny gras vir 'n lewe want hy kan f #@%$% Engels praat.

Gemerk met: Skool
 
Verwante Grappies
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Moderne Onderwys
Koei se kind
Wat is 'n bibliofiel?




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker