african directory global
    
 



Kort grappies

Van der Merwe

Toeka en Nou: Nr2

Gradering: 2.95

Scenario:       Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie

 TOE             Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie
 stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak
 matriek klaar en word 'n suksesvolle besigheidsman.

 NOU             Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander
 hiperaktiewe neiging. Word 'n zombie. Word getoets vir ADD (Attention
 Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie
 en verlaat skool na Standerd 6.

Gemerk met: Skool
 
Verwante Grappies
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Moderne Onderwys
Koei se kind
Wat is 'n bibliofiel?




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker