african directory global
    
 



Kort grappies

Van der Merwe

Toeka en Nou: Nr1

Gradering: 2.41

Scenario:       Piet en Jan raak betrokke in 'n fight by die skool

 TOE             'n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die
 kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.

 NOU             Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle
 selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei
 word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak
 begin.
 Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight
 gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op
 YouTube.

 

Gemerk met: Skool
 
Verwante Grappies
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Moderne Onderwys
Koei se kind
Wat is 'n bibliofiel?




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker