Kort grappiesAllerleiDie voordele daarvan om 'n Suid-Afrikaner te weesGradering: 3.36* Jy hoef nie meer met die bure by te hou nie - hulle het geëmigreer. * Jy kan nou wurms en rou vleis eet en nie meer as afstootlik beskou word nie. * Jy kry nou swak diens in 11 verskillende tale. * Waar anders kry jy by die rugby lemoene met 'n alkohol inhoud van 45%? * Die Amerikaners sal nie 'n atoombom op jou gooi nie, hulle weet nie meer dat jy bestaan nie. * Niks is meer jou fout nie - dit is alles apartheid se fout. * Jy kan nou elke drie maande 'n nuwe motor koop en die versekering betaal daarvoor.
|
|
||||||||
|
Vorige