african directory global
    
 



Lang grappe

Mike & Kallie

Jy moet die taal ken

Gradering: 2.37

Mike en sy vrou besef hulle moet bykom in die nuwe Suid-Afrika en besluit om 'n swart babatjie aan te neem. Nie lank nie, toe laat weet die sosiale werkster dat daar 'n pasgebore babatjie beskikbaar is, en hulle hom maar kan kom haal. Hulle maak so, en op pad huis toe hou hulle met baba en al stil by die tegniese kollege, en skryf in vir 'n Zulukursus. 'Want,' sê Mike, 'dis net 'n jaar dan begin die mannetjie praat...'

Gemerk met: Kinders
 
Verwante Grappies
Bad jy?
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Sondagskool
Moderne Onderwys




 Vorige  

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker