african directory global
    
 



Lang grappe

Van der Merwe

Koop kondome

Gradering: 3.25

Een dag vra Piet vir Jan: Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders?
Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die kinders"
Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n Kondoom nie?"
Jan: "'n Kondoom?"
Piet: "Ja, 'n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra vir 'n paar Kondome"
Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse meisie agter die toonbank.
Jan vra: "Mag ek 'n Kondoom kry asseblief?"
Die meisie kyk hom so snaaks aan en se:
"Excuse me sir! could you please speak English"
Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie so goed nie.
Jan se: "Can I have a Can doom please?"
Die girl sê: "Is it for Flying insects or crawling insects"
Jan antwoord: "Nei! is vir gewone SEKS!!"

Gemerk met: Seks
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Die Kreuner
Jong Vryers
Durban
Oupa Op Die Stoep




 Vorige  

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker