african directory global
    
 



Kort grappies

Allerlei

Die Kreuner

Gradering: 2.96

In 'n teater vir volwassenes in Amsterdam sit 'n man vreeslik en kreun, soveel so dat die bestuurder geroep word om hom te kom stilmaak. "Ooh... ah... ooh," kreun die man. "Meneer," vra die bestuurder beleefd. "U steur die ander klante in my teater as u so lawaai.

Kan dit miskien iets stiller?" "Ooh.. ah... ek sien die probleem... ooh... ek sal probeer.. ooh," kreun die man terug. Maar die kreunery gaan voort, en 'n polisieman word gebel om hom te kom verwyder. "Wat is u naam?" vra die polisieman. "Ooh... Van der Merwe... ah," antwoord die kreuner. "En waar kom u vandaan?" wil die polisieman weet. "Ooh... van die balkon... ah..."


Gemerk met: Dinges Aanjaag, Mans, Seks, Uitgevang
 
Verwante Grappies
Parkinson's & Alzheimer's
Hoe maak jy 'n man?
Op Vakansie
Skietbaan toe!
Een Aand Op 'n bus




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker