african directory global
    
 



Lang grappe

Allerlei

Waarvoor is jy in?

Gradering: 3.35

Die departement van korrektiewe dienste het met 'n nuwe plan begin. Al die misdadigers is die tronk sal 'n kode op hul rug kry sodat al die ander kan weet waarvoor hulle in die tronk is. Hier volg dan 'n gesprek tussen 'n nuwe inwoner in die tronk met 'n paar ou manne:
Nuweling: "Waarvoor staan die AM op jou rug?"
Ou man: "Attempted Murder"
Nuweling: "Hoeveel het jy gekry?"
Ou man: "20 jaar"
Nuweling: "Waarvoor staan daai AR op jou rug?"
Ou man 2: "Armed Robbery"
Nuweling: "Hoeveel het jy gekry?"
Ou man 2: "10 jaar"
Nuweling: "Waarvoor staan daai BMMP?"
Ou man 3: "Brand mense met petrol"
Nuweling: "Hoeveel het jy gekry?"
Ou man 3: "So vier op 'n liter."

Gemerk met: Diep in Dinges
 
Verwante Grappies
Nou verstaan ek!
Culture vulture
Dwergie seks
Tyd vlieg
Skoolrapport




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker