african directory global
    
 



Kort grappies

Blondines

Teken hier asseblief

Gradering: 2.78

'n Blonde sekretaresse word ingeroep na die direkteure se kantoor, die twee manne vra haar om asseblief haar handtekening te sit op die dokument wat op die tafel le.
 
Sy stap nader, en plaas haar hand palm neer op die bladsy en trek n perfekte afskrif van haar hand op die bladsy.
 
Verbaas kyk die twee mans na mekaar, en sy staan op en verlaat die kantoor.
 
Die een direkteur se vir die ander een: "Ek is amper spyt ons het haar nie gevra om te parafeer nie".

Gemerk met: Werk
 
Verwante Grappies
Soek hom!
Bybelverkope
Slaweskip
Moderne Onderwys
ID honderd T foutjie




 Vorige  

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker