african directory global
    
 



Lang grappe

Allerlei

Peanuts Gooi

Gradering: 3.08

Die ou sit en gooi peanuts in die lug en vang dit met sy mond. Terwyl hy besig is vra sy vrou hom iets en een van die peanuts val in sy oor. Hy probeer dit uitkry maar hy druk dit net verder in sy oor in. Hy en sy vrou besluit hulle moet maar hospitaal toe gaan. Soos hulle uit loop kom sy dogter en haar boyfriend ingeloop.

Hulle verduidelik vir die twee dat hulle gou moet maak en die ou by die dokter kry. Sy boy friend chune toe die oom om op die stoel te gaan sit hy sal hom help Hy gryp toe die oom aan die neus en chune hom om hard te plaas Die drukking veroorsaak toe dat die peanut uit die ou se oor vlieg Baie verlig bedank hy die outjie wat toe met sy doggie vliek toe gaan Sy vrou is toe so impressed en vra haar man wat dink jy gaan hy word eendag. Die oom antwoord: "hopelik ons skoon-seun as ek sy vingers so ruik"

Gemerk met: Seks, Tieners
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Die Kreuner
Jong Vryers
Durban
Oupa Op Die Stoep




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker