african directory global
    
 



Kort grappies

Mike & Kallie

Mike se Papegaai

Gradering: 3.41

In die ou dae van die Nasionale Party en die Totale Aanslag stap Mike by die veiligheidspolisie in Pretoria binne. "Ek wil graag aanmeld dat my papegaai weggevlieg het," sê hy aan die amptenaar by die deur. "Jy maak 'n fout," sê die polisieman. "Ons is van die veiligheidspolisie, ons hanteer nie vermiste troeteldiere nie." "Ek weet," sê Mike. "Maar ingeval julle hom kry, wil ek net vroegtydig waarsku dat ek met niks saamstem wat hy oor die regering sê nie."

Gemerk met: Diep in Dinges, Diere, Polisie, Politiek, Regering
 
Verwante Grappies
Koei se kind!
Jong Vryers
Die Gyselaar
Jesus Sien Vir Jou
Oortreffende Trap Van Dom




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker