african directory global
    
 



Lang grappe

Van der Merwe

G'n wonder

Gradering: 3.67

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.
"Hoe het ek hier gekom, Mamma?" vra hy ewe onskuldig.
Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : "Die ooievaar het jou gestuur.'
"Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?"
"Ja my kind, hy het my ook gestuur."
"En vir ouma en oupa en pappa ook?" vra klein Jannie
Weer sê sy ma ja.
Jannie skud sy kop in ongeloof "Wil ma nou sê dat niemand in hierdie
familie die afgelope 200 jaar seks gehad het nie?" G'n wonder almal is so dikbek nie!"

Gemerk met: Kinders, Ma's, Seks
 
Verwante Grappies
Bad jy?
Op Vakansie
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Sondagskool




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker