african directory global
    
 



Kort grappies

Mike & Kallie

Mike en die Meule

Gradering: 3.21

Kallie besoek vir Mike in die hospitaal, waar dié soos 'n mummie in verbande toegewikkel sit. "Ou Mike, wat het met jou gebeur?" wil Kallie weet. "Ag, Kallie man, ek was laas naweek saam met die familie by 'n museum met 'n ou meule. Die gids het vir ons gesê om nie ons koppe by die venstertjie uit te steek nie, want die meul se vier spane kom daar verby. En ek het hulle goed getel, die eerste, die tweede, die derde, die vierde... en toe ek my kop uitsteek is daar wragtag 'n vyfde!"

Gemerk met: Dom
 
Verwante Grappies
Tennis
'n Koppie koffie
Hare was
Op Vakansie
Skietbaan toe!




 Vorige Volgende 

1 2 3 4 5
:: Grapgat Gunstelinge




Aangedryf deur Woes.co.za

Mabooki.com | Woes.co.za | Soek-Afrikaans.co.za | Dial-Direct cheap car insurance South Africa | Fotoverhaal.co.za | 1-life-direct-insurance.co.za
eXTReMe Tracker